Byebrood
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Byebrood of byestuifmeel[1] is die hoofbron van voedsel vir meeste heuningbye en hulle larwes. Byebrood bestaan uit heuning en stuifmeel wat versamel is deur die werkerbye. 'n Onlangse studie van byebrood het aangetoon dat dit 188 soorte fungus en 29 soorte bakteria bevat.[2] Byebrood word ook soms na verwys as ambrosiayn.[3]
Byebrood word gebruik in natuurgeneeskundige medisyne en as 'n voedingsbron, alhoewel blootstelling allergiese of anafilaktiese reaksies by sekere mense kan veroorsaak.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Wong, Cathy Bee Pollen http://altmedicine.about.com/cs/herbsvitaminsa1/a/Bee_Pollen.htm 2 Februarie 2005
- ↑ Black, Jacquelyn G. (2004). Microbiology. John Wiley and Sons. ISBN 0-471-42084-0.
- ↑ Oxford Canadian Dictionary, Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is oorspronklik vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel, Bee bread.