Gevlekte klopkloppie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Cisticola textrix)
Gevlekte klopkloppie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. textrix
|
Binomiale naam | |
Cisticola textrix (Vieillot, 1817)
|
Die Gevlekte klopkloppie (Cisticola textrix) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in kortgrasveld, beweide landerye en laaglandfynbos. Hulle is onopvallend buite die broeiseisoen en vlieg ver wanneer hulle opgejaag word. Die voël is 10 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cloud Cisticola.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola textrix". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)