Bloukruissuikerbekkie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Cinnyris neergaardi)
Bloukruissuikerbekkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. neergardi
|
Binomiale naam | |
Cinnyris neergardi C. H. B. Grant, 1908
| |
Sinonieme | |
Nectarinia neergaardi (C. H. B. Grant, 1908) (foutief) |
Die bloukruissuikerbekkie (Cinnyris neergaardi) is 'n endemiese, redelik algemene gelokaliseerde standvoël in doringboomsavanne en sandwoud. Die voël se status is amper bedreigd. Die voël is 10 cm groot en weeg 5 - 7 gram. In Engels staan die voël bekend as Neergaard's sunbird.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Harrison, J. A., red. (1997). The Atlas of Southern African birds: Vol.2 Passerines (PDF). Johannesburg: BirdLife South Africa. p. 499. ISBN 0-620-20730-2. Besoek op 8 April 2019.
- ↑ Parker, Vincent (1999). The atlas of the birds of Sul Do Save, Southern Mozambique. Kaapstad: Avian Demography Unit & The Endangered Wildlife Trust. ISBN 0620242663.
- ↑ Hockey, P.A.R.; Dean, W.R.J.; Ryan, P. G. (2005). Roberts Birds of Southern Africa (7de uitg.). Cape Town: Trustees of the John Voelcker Bird Book Fund. pp. 991–992. ISBN 0-620-34053-3.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7