Kortkloulewerik
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Certhilauda chuana)
Kortkloulewerik | |
---|---|
In Limpopo, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. chuana
|
Binomiale naam | |
Certhilauda chuana (Smith, 1836)
|
Die Kortkloulewerik (Certhilauda chuana) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene, endemiese standvoël in halfdorre doringveld en droë doringboomsavanne. Die voël is 17–19 cm groot en weeg 28–44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-clawed lark.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Certhilauda chuana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)