Catherine Bruhier
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Catherine Bruhier | |
Geboorte | 31 Mei 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Catherine Bruhier (gebore 31 Mei 1972) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Best Man Holiday (2013) en in die televisiereekse Due South (1994), Switched at Birth (2011), en How to Get Away with Murder (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: The Best Man Holiday
- One Less Cow to Milk
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1971: Polka Dot Door
- 1988: Knightwatch
- 1990: First Resort
- 1994: Due South
- 1998: Highlander: The Raven
- 2003: Charlie Lawrence
- 2011: Switched at Birth
- 2014: How to Get Away with Murder
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: After Birth
Video's
[wysig | wysig bron]- 1991: Science Crazed
- 2006: Ride Forever