in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Landskap met Vesta-tempel in Tivoli, c. 1600.
|
|
- Die dorpie Tibur word gestig. Dit is die hedendaagse Tivoli, 'n antieke Italiaanse dorpie in Lazio, omtrent 30 km oos-noordoos van Rome, by die oog van die Anienerivier waar dit ontspring in die Sabine-heuwels.
- Die einde van die Latynse Oorlog breek die mag van die Latynse Liga. Rome beheers Latium en is die magtigste staat in Midde-Italia.[1]
- Artaxerxes III, koning van Persië (vermoor) (* c. 425 v.C.)
- Archidamus III, koning van Sparta (gesneuwel in oorlog)
- Hicetas, Griekse filosoof (* c. 400 v.C.)
- Isokrates (* 436 v.C.)
- Shang Yang, Chinese staatsman van Qin (tereggestel) (* 390 v.C.)
- Xiao van Qin, Hertog van Qin, China (* 381 v.C.)