[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Vaam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Lengtemate aangedui aan die Ou Raadhuis in Regensburg, Duitsland. Die inskrif lui: "die stadsschuch[,] die stadsöln en die stadsklafter", wat onderskeidelik beteken: die stad-voet (middel), -el (regs), en -vaam (links).

Vaam is 'n ou lengtemaat, die lengte van uitgestrekte arms, wat in die skeepsvaart in gebruik was. Dit is ongeveer 1,8 m lank. Dit kan ook vadem genoem word. Dit het weens die metrieke stelsel in onbruik verval.[1]

Verwysings

  1. Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. 1981. ISBN 0-628-00138-X