Tjarko
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tjarko is 'n ou Duitse manlike voornaam.
Oorsprong en betekenis
Die naam kom uit Oos-Friesies. Dit is 'n vorm van die naam "Dietrich", en is waarskynlik afgelei van die kort-vorm Dirk (Dirk – Derk – Tjerk). Vertaal beteken die naam "magtige heerser van die volk".
Bekende Naamdraers
- Tjarko Meyer Cramer, Duitse Skilder