[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Lee Myung-bak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Lee Myung-bak
이명박
Lee Myung-bak
Lee Myung-bak in 2010

10de President van Suid-Korea
Ampstermyn
25 Februarie 2008 – 25 Februarie 2013
Eerste minister Han Seung-soo
Chung Un-chan
Yoon Jeung-hyun (waarnemend)
Kim Hwang-sik
Voorafgegaan deur Roh Moo-hyun
Opgevolg deur Park Geun-hye

Burgemeester van Seoel
Ampstermyn
1 Julie 2002 – 30 Junie 2006
Voorafgegaan deur Goh Kun
Opgevolg deur Oh Se-hoon

Lid van die Nasionale Vergadering vir Jongno
Ampstermyn
30 Mei 1996 – 21 Februarie 1998
Voorafgegaan deur Lee Jong-chan
Opgevolg deur Roh Moo-hyun

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Desember 1941 (1941-12-19) (82 jaar oud)
Osaka, Japan
Politieke party Onafhanklik (vroeër Saenuri-party)
Eggenoot/-note Kim Yoon-ok (1970–hede)
Kind(ers) 4
Alma mater Korea Universiteit
Religie Presbiterianisme
Handtekening

Lee Myung-bak (Koreaans: 이명박; gebore op 19 Desember 1941) is 'n Suid-Koreaanse politikus en sakeman. Hy het vanaf 2002 tot 2006 as burgemeester van Seoel en tussen 2008 en 2013 as die tiende president van Suid-Korea gedien. Hy is op 19 Desember 2007 as die president van die land verkies[1] en is op 25 Februarie 2008 ingesweer. Hy is in 2013 opgevolg deur Park Geun-hye van dieselfde party.

Lee was 'n lid van die konserwatiewe Saenuri-party. Op 5 Oktober 2018 is Lee Myung-bak aan korrupsie skuldig bevind en tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.[2]

Verwysings

  1. "Lee wins South Korea's election" (in Engels). BBC. 19 Desember 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 5 Oktober 2018.
  2. "Lee Myung-bak, S Korea ex-president, jailed for 15 years" (in Engels). BBC. 5 Oktober 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2019. Besoek op 5 Oktober 2018.

Eksterne skakels