[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Mayo Methot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Mayo Methot
Geboortenaam Mayo June Methot
Geboorte (1904-03-03)3 Maart 1904
Sterfte 9 Junie 1951 (op 47)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1909–1940
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mayo Methot (3 Maart 1904 – 9 Junie 1951) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Virtue (1932), Counsellor-at-Law (1933), Jimmy the Gent (1934), en Marked Woman (1937).

Filmografie

Rolprente

  • 1932: Virtue
  • 1932: The Night Club Lady
  • 1932: Vanity Street
  • 1933: Counsellor-at-Law
  • 1934: Jimmy the Gent
  • 1937: Marked Woman
  • 1938: Numbered Woman
  • 1938: Women in Prison
  • 1939: Should a Girl Marry?
  • 1939: A Woman Is the Judge

Eksterne skakels