4
Voorkoms
4 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2 v.C. | 1 v.C. | 1 | 2 | 3 | ◄ 4 ► | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:4 |
Kalenders | ||||||||||||
Die Maison Carrée van Nîmes | ||||||||||||
|
Die jaar 4 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met normale jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- Die opstand in Germania wat in 1 begin het, woed steeds. Tiberius kry nou die opdrag om dit te bedwing.[1]
- Tiberius onderwerp die Chamavi, Chuattuarii en Bructeri en bou 'n winterkamp naby die Lippe.[1]
- Die Maison Carrée in die Galliese stad Nemausus (die huidige Nîmes) word opgerig.
- In China oorstroom die Geelrivier sy oewers, wat tot honger en tot unrus lei. Die posisie van die jong keiser Ping en sy regent Wang Mang word verswak.[2]
Geboortes
Sterftes
- 21 Februarie - Gaius Caesar, generaal en Augustus se opvolger.
- Bak Hyeokgeose
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 Palaeohistoria 51/52 (2009/2010), Paj Attema, E Bolhuis, Jn Lanting, Nd Maring-van Der Pers, W. Prummel, Barkhuis, 2010, ISBN 9077922733, ISBN 9789077922736
- ↑ Atrocities: The 100 Deadliest Episodes in Human History Matthew White, W. W. Norton & Company, 2011, ISBN 0-393-08192-3, ISBN 978-0-393-08192-3