wasem
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wasem | wasems |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wasempie | wasempies |
- Sedert 1902 in die Patriotwoordeboek in Afrikaans opgeteken. Sedert 1351 in Middelnederlands. Moontlik afgeleid uit waas met 'n suffiks -em soos in bliksem of droesem maar dit is twyfelagtig.[1]
-
(lêer)
- wa•sem
- Uitgestote vogtige lug wat kondenseer
- Ons is almal maar net wasems wat verdwyn in die mis
tot verniet gaan ons woede en onheilige twis.[2]
Vertalings: wasem | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | wasem m | wasems |