proes
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | proes |
Verlede Tyd | ek | het geproes |
Teenwoordige deelwoord | proestend |
- 'n Niesende geluid voortbring
- As die krokodil proestend bokant die water verskyn, blink die druppels wat hy uit nies in die sonlig soos vuur.[1]
Vertalings: proes | |||
---|---|---|---|