[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

press

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord press presses
  1. Pers, toestel om meganiese druk toe te pas.
  2. Drukpers.
  3. Drukkery.
  4. Nuusmedia.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I press
he, she, it presses
Verlede Tyd pressed
Verlede Deelwoord pressed
Teenwoordige Deelwoord pressing
Verdere vervoegings: press (vervoeging)
  1. Saampers, onder meganiese druk plaas.
  2. Skei van vloeistowwe uit 'n medium deur dit saam te pers.
  3. Druk, invloed uitoefen om iemand te kry om iets te sê of doen.
  1. You can preserve the flower by pressing between the pages of a book.
  2. Olive oil should be pressed as soon as possible after harvest.
  3. I do not wish to press for an answer.