[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

kaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kaal     kale     kales    
Vergrotend   kaler     kalrers  
Oortreffend   kaalste    
Bywoord
Oortreffend   poedelnakendkaal  
kaal
Sonder (of met baie min) klere, hare, vere, blare, ensovoorts.
Dis 'n kaal vloer sonder matte.
Rot en kaal besteel (alles gesteel).
Iemand kaal uittrek (alle besittings afneem).

    Sinonieme

naak
kaalgat

    Vertalings

  Vertalings:    kaal
Engels: bald(en)
Nederlands: kaal(nl)