[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

administratief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   administratief     administratiewe      
ad•mi•nis•tra•tief
Wat op administrasie betrekking het; beherend; reëlend.
Bloemfontein is die administratiewe setel van Suid-Afrika.

    Afkorting

admin.

    Vertalings

  Vertalings:    administratief
Engels: administrative(en)
Nederlands: administratief(nl)


Bywoord
administratief
Met betrekking tot administrasie.
Administratief behoort Winchester aan die groter City of Winchester, 'n distrik met 'n bevolking van 116 000.

    Vertalings

  Vertalings:    administratief
Engels: administrative(en)
Nederlands: administratief(nl)